Weeskind Liefde Boek

$ 10.59 $ 10.59

Angel Niemand se lewe word drasties verander na ‘n motorongeluk. Sy beland in ‘n plakkers huisie op Upington. Angel veg alleen om te oorleef en maak ‘n bestaan…

Compare Report Abuse
Description

Tersius Schoeman of te wel Kanaal aap maak die lewe vir haar skoolloopbaan draaglik, in die nuwe skool. Sy word ingetrek deur Tersius se maats en beleef saam met hulle jongmens manewales. Die dood van een van hulle maats bring Angels se geheim uit. Die lief en leed van die maats maak hulle ‘n vriendekring wat vir jare kontak hou.

Sy ry alleen Stellenbosch toe en begin studeer kuns. ‘n Mislukte huwelik en weer ‘n verandering na ‘n nuwe dorp bring vir Angel vreugde. Wat se vreugde le in haar nuwe dorp?

Die haan onder die henne op Stellenbosch is Tersius se nuwe bynaam. Tersius trou en skuif na Pretoria. Sy vriend Rooies / Johan kom op Tersius af waar hy selfmoord oorweeg. Hy verloor sy pa en skuif sy besigheid na Glentana. Sal hy weer liefde vind?
Visvang op Hartenbos verander Tersius se lewe. ‘n Hartaanval verongeluk byna sy enige kans op liefde. Tersius se ma help hom om met ‘n nuwe plan voor en dag te kom. Hy kan uiteindelik die vraag vra.
Watter skoolvriende kom weer by mekaar uit en kan hulle liefde vind?

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Weeskind Liefde Boek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Info

Vendor Information

  • Store Name: Whisperhope
  • No ratings found yet!
More Products
No product has been found!
Product Enquiry

Product Enquiry